AMERSFOORT 638Ha Kollig
MPTe koop R 14 650 000,00
638 Ha waarvan 114 Ha turf lande is en die res weiding.
Daar is natuurlike water in al die kampe.
Die is 'n waterryke plaas wat beesboerdery gaan maklik maak.
638 ha bestaan uit die volgende
- 114 ha Droë lande
- 524 ha Natuurlike weiding
Water
Natuurlike water in al die kampe. Twee spruite wat deur die plaas loop en standhoudend water voorsien.
2 gronddamme
Boorgat met sonpomp by postal.
Verbeteringe
Ruim woonhuis met lieflike stoep en lapa braai area.
Genoeg buitekamers en store.
Groot staalkraal met drukgang met kopklamp en laai geriewe.
Eskom krag
BTW moet by die verkoopprys gevoeg word.