SOUTPAN 661 Ha
FSTe koop Bel vir besonderhede prys
Beskrywing
Die plaas is baie goed ontwikkel om intensief met lê henne te boer.(36 500 henne)
Impakstudie reeds voltooi vir nog 120 000 lê henne
220 ha diep saaigrond en 440 ha goeie rooigras weiding.
Infrastruktuur
- 2 X lê hen hokke (36 000 lê henne)
- 1 X Eier pakstoor met kantore (Global Gap)
- 1 X Groot Stoor 1000 m2
- 1 X Woonhuis (5 slp met 3 badkamer, swembad met lapa)
- 1 X Woonhuis (4 slaapkamer met 2 badkamer, swembad en braai area)
- 1 X Woonhuis bestuurder (3 slaapkamer met 2 badkamer en woonstel)
- 10 X werkershuis
- .
Skaapvoerkraal
1 hoender hok is huidiglik omgeskakel in ‘n skaapvoerkraal wat 1500 lammer kan voer.
Lande
Die lande bestaan uit 220ha diep (1,2m tot 1,7m) sandleem grond met 8% - 12% klei.
Die langtermyn gemiddeld is soos volg:
- Sonneblom 1.43 ton per ha
- Mielies 32 ton per ha (80N)
Besproeiing
Daar is waterreg vir 8ha besproeiing uit geregistreerde boorgate.
Weiding
Die weiding bestaan uit 440ha rooigras weiding wat in 7 kampe verdeel en elk met sy eie suiping.
Klein stukke smutsvinger aangeplante weiding.
Water
- Daar is genoeg water wat voorsien word uit 4 boorgate
- 4 geregistreerde Boorgate is toegerus met dompelpompe en sonpompe
Pekaneute
1.5 ha pekaneute onder miro besproeiing - Bome is 6 jaar oud
Wildskamp
62 Ha om die huis met 2.4m heining
Elektrisiteit
- Die plaas is totaal selfvoorsienend met ‘n 150 KW sonplaas en ‘n 150 KW battery.
- 180 KW kragopwekker
BTW
- BTW moet by die verkoopsprys gevoeg word