Humansdorp 613ha
ECTe koop R 8 450 000,00
Die 613ha is 'n baie goed ontwikkelde skaapplaas met besproeiing en is gelee in die pragtige Humansdorp in die Oos Kaap.
Beskrywing
Die plaas 613ha bestaan uit 25ha besproeiingslande en 55ha droë lande die res is weiding wat verdeel is 23 kampe.
Daar is 8 kikuyu lamkampe van 'n half hektaar elk.
Infrastruktuur
- Woonhuis – 4 slaapkamer met 3 badkamers.
- 2 Werkershuise
- Skaaphanterings fasiliteite
- Skeerhuis 410m2
- Ablusie blok 80m2
- IBR Stoor 12m2
- IBR afdak 120m2
Water
- 2 sementdamme wat die 24 suipings van water voorsien.
- Boorgat 22 000lt/h
- Fontein wat gronddam voed deur die jaar.
Heinings
- Die hele plaas se heinings is 5 jaar terug oorgedoen.
- Pivots kampe is omhein met elektrise heining
BTW
- BTW moet by die verkoopsprys gevoeg word
Eskom
- 50 KVA Eskom punt