Lindley 173 Ha
Lindley, FSTe koop R 2 200 000,00
Die plaas is heuwelagtig met pragtige uitsig oor Lindley. Die bestaan uit 173 Ha weiding wat verdeel is in 7 kampe. Genoeg water in elke kamp. Weiding is van ‘n hoe gehalte met amper geen slangbos.
Infrastruktuur
- Klripkraal met veehanteringsfasiliteite
Water
- Daar is genoeg water wat voorsien word uit 2 boorgate boorgate
- 2 Boorgate toegerus met met 2 windpompe
- 2 X gronddam
BTW
- BTW moet by die verkoopsprys gevoeg word
Eskom
- Geen