Bultfontein 94Ha
Verkoop R 3 600 000,00
Die plaas is geleë tussen Bultfontein, Welkom, Theunissen en Wesselsbron.
Baie gesogte saai wê.
Die plaas bestaan uit 94Ha baie diep lande.
Daar is geen verbertinge op nie asook geen Eskom. Die plaas is uitsluitlik ontwikkel as 'n saai-eenheid.
BTW moet by die prys gevoeg word.