Petronella 120ha
Pretoria Noord, Petronella, GPTe koop R 20 000 000,00
Die 120ha plaas is 20 km Noord van Pretoria langs die Apiesrivier.
En bestaan uit 75ha besproeiing en 45ha weiding
Saadmielies word huidiglik op plaas geproduseer
Verbeteringe:
Woonhuis, benodig restorasie
Stoor 1000 m2
Afdak 400 m2
Besproeiing:
Waterregte: 1 000 000 kubieke meter
4 Spilpunte:
20ha,7ha,40ha & 10ha
Eskom en Water:
Eskom 2 punte:
100 kva punt & 250 kva punt
75kw pomp
2 x 37 kw motors
Grypdam: 11 kw om 7 & 10 ha gelyk nat te spuit