Steynsrus Lindley
FSTe koop R 2 490 000,00
Volle wildsheining
Naweekplaas
Pragtige omgewing
Die plaas is 171 ha groot.
Ideaal vir
eksotiese of
gewone wildsboerdery
of net beeste.
Heuwelagtig met rooigras en kliprandjies.
Pragtige uitsig oor die Oos-Vrystaatse vlaktes.
Water
1 X boorgat toegerus met 'n kragkop. (30 meter)
Standhoudende spruit vorm die noordelike grens met 'n diep kuil.
Verbeteringe
Ou sandsteen stoor /stal en ou kraal.
Beeskraal
Heining
Wildsheining 2.4m hoog met 25 lyne. Staaldroppers elke 1m. (Puik toestand)
BTW
BTW moet by die prys gevoeg word.