Tweespruit 888 Ha
Verkoop R 11 400 000,00
Die plaas bestaan uit 475 Ha weiding en 413 Ha goeie lande. Die plaas is 45km vanaf Ladybrand en 20km vanaf Tweespruit.
Daar is 'n groot gronddam en wat standhoudend water voorsien.
Infrastruktuur
- Groot 620 m2 huis wat aandag nodig het.
- Melkstal
- Genoeg store
- Veehanteringsfasiliteite
Water
- Daar is genoeg water wat voorsien word uit boorgate
- 2 Boorgate toegerus met met dompelpompe
- Groot gronddam
- Spruit deur plaas
BTW
- BTW moet by die verkoopsprys gevoeg word
Eskom
- 3 X Eskom punte